

Bok Radio | Bokkie Toekennings
OVER 18 ONLY
Wees deel van 'n onvergeetlike middag waar Afrikaans se grootste kunstenaars, persoonlikhede en gunstelinge vereer word. Trek jou mooiste aan en beleef die glans, opwinding en topklas-vermaak by die Grand Arena, GrandWest.
Bespreek jou plek betyds – die Bokkies bly een van die gewildste geleenthede op die kalender en kaartjies verkoop vinnig!
Contact